Vroueunie kamp te Mizpah

26 – 28 May 2023

Kamp te Mispah was bygewoon deur 53 vroue

Die ouderdomme van vroue wat bygewoon het, het beloop vanaf 28 tot 80 jaar. Ons het ‘n intergenerasie van vroue op kamp geakkomodeer. Atlantis het baie nuwe lede asook jong lede gemobiliseer om kamp by te woon. Alhoewel Mitchells Plein geen aktiewe vroutak het nie, he 2 vroue wel die kamp bygewoon.

Die programhet as volg beloop:

~Tema:(Healing and Restoration) Matt 11:28 “kom na almal wat bemoeid en bels is en ek sal julle rus gee”

~Die program het behels: Oggendseen met verskillende spreekers, gebedstye met mekaar.

~Berading opleidingsessie.

~Getuienisse met bemoediging.

~Hoe om die waardigheid van die vrou te vier.

~Sessies rondom die tema.

~Praktiese kunswerk opleiding

Uitdagings:

Die pas afgelope kamp die laagste bywoning syfer getoon van die afgelope 6 jaar. Die feit dat die Sendingtoer die naweek voor die kamp plaasgevind het, het ook afbreek gemaak aan die deelname van vroue op die kamp.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *