Vroueunie kamp te Mizpah
26 – 28 May 2023 Kamp te Mispah was bygewoon deur 53 vroue Die ouderdomme van vroue wat bygewoon het, het beloop vanaf 28 tot 80 jaar. Ons het ‘n intergenerasie van vroue op kamp geakkomodeer. Atlantis het baie nuwe lede asook jong lede gemobiliseer om kamp by te woon. Alhoewel Mitchells Plein geen aktiewe
Vroueunie kamp te Mizpah Read More »

