Sending toer na Concordia
Geseënde naweek in Rynse geselskap Ek was bevoorreg om die pasafgelope naweek in die geselskap te verkeer van ‘n toergroep van die Rynse Kerk van Suid-Afrika, wat op ‘n historiese besoek aan Concordia was. Dié groep was onder die leiding van Ds. Tommy Solomons, bekende stem op Radio Sonder Grense (RSG) se Oggenddiens. Hulle was
Sending toer na Concordia Read More »
